Modulekode | JGL 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die relevansie van Moedertaalonderrig as 'n vertrekpunt wanneer Grondslagfase leerders in Engels onderrig word in diverse omgewings, begrond die module. Die student word bemagtig om Engels te gebruik as die taal van leer en onderrig asook die gebruik van tegnieke en strategieë om in multitalige- en multikulturele kontekste te onderrig. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App